Welkom by Rietvlei Akademie - Lyttelton
Rietvlei Akademie - Lyttelton is die nuutste byvoeging tot die Rietvlei Akademie familie. Ons is baie trots om ook hier 'n verskil te kan maak in die lewens van kinders, ouers en personeel. Rietvlei Akademie het die bestuur oorgeneem van Lyttelton Akademie en is baie opgewonde oor die toevoeging.
Rietvlei Akademie Privaatskool
Plot 58/1 Jochemstraat Waterkloof L/H
E-Pos: admin@rietvlei-akademie.co.za
Operasioneel:  Carinda Habig            - 071 832 5541
Administrasie: Sonja Cossadianos      - 082 889 4033
Finansies:        Demetri Cossadianos   - 083 661 8466
Ontwerp:
Lyttelton