Skoolgeld

Rietvlei Akademie kry geen finansiƫle bystand van enige aard van die staat nie en is 100% verantwoordelik vir die aankoop van eiendom, oprigting en instandhouding van geboue, leermateriaal, tuine, die betaal van elektrisiteit en personeelsalarisse. Dit is hoekom ons staatmaak op elke ouer se getroue ondersteuning in die voorsiening van hulle skoolgelde. Ons prober regtig om 'n kwaliteit produk te lewer teen 'n bekostigbare tarief.


Skoolfooi vir 2019

Inskrywingsgeld                                Rxxxx,00
Maandelikse skoolfooi                        Rxxxx,00 vir 10 maande

Addisionel fooie
Rietvlei Akademie Privaatskool
Plot 58/1 Jochemstraat Waterkloof L/H
E-Pos: admin@rietvlei-akademie.co.za
Operasioneel:  Carinda Habig            - 071 832 5541
Administrasie: Sonja Cossadianos      - 082 889 4033
Finansies:        Demetri Cossadianos   - 083 661 8466
Ontwerp:
Rietvalleirand