Skoolgeld

Rietvlei Akademie kry geen finansiƫle bystand van enige aard van die staat nie en is 100% verantwoordelik vir die aankoop van eiendom, oprigting en instandhouding van geboue, leermateriaal, tuine, die betaal van elektrisiteit en personeelsalarisse. Dit is hoekom ons staatmaak op elke ouer se getroue ondersteuning in die voorsiening van hulle skoolgelde. Ons prober regtig om 'n kwaliteit produk te lewer teen 'n bekostigbare tarief.


Skoolfooi vir 2019

Inskrywingsgeld                                                               R3500,00
Maandelikse skoolfooi (kontant / elektronies)                       R2900,00 vir 12 maande     of
Maandelikse skoolfooi (debietorder)                                    R2800,00 vir 12 maande
* indien die volle skoolgeld betaal word voor of op 28 Februarie 2020 kry u kwytskelding  op Desember maand se
   skoolgelde van R2900.

Addisionel fooie
Rietvlei Akademie Privaatskool
Plot 58/1 Jochemstraat Waterkloof L/H
E-Pos: admin@rietvlei-akademie.co.za
Operasioneel:  Carinda Habig            - 071 832 5541
Administrasie: Sonja Cossadianos      - 082 899 4033
Finansies:        Demetri Cossadianos   - 083 661 8466
Ontwerp:
Lyttelton