Die verbeeling van 'n kind is so groot soos die heelal. Ons wil graag ook op die gebied aan elke leerling die geleentheid bied om hom of haarself honderd present uit te leef.
Hier bied ons ook verskeie opsien waaraan leerlinge kan deelneem en hope pret hê.
Ons bied die vlgende aktiwiteite aan: • Musiek • Koor
"DIE VERBEELDING VAN 'N KIND IS SO GROOT SOOS DIE HEELAL."