Akademie

Akademie kan ook pret wees. By Rietvlei Akademie Lyttelton soek ons gelukkige kinders. Ons lei hulle op die pad na volwassenheid en leer is ook deel daarvan. Elke kind word gelei om te vorder volgens sy vermoë en sodoende sukses te ervaar. Ons sukses lê in ons kwaliteit personeel en klein klasgroepe.

Wees verseker dat ons mooi sal toesien na die welstand van u grootste bate. U kan hom of haar met liefde in ons sort laat.
"AKADEMIE KAN OOK PRET WEES."
Rietvlei Akademie Privaatskool
Plot 58/1 Jochemstraat Waterkloof L/H
E-Pos: admin@rietvlei-akademie.co.za
Operasioneel:  Carinda Habig            - 071 832 5541
Administrasie: Sonja Cossadianos      - 082 889 4033
Finansies:        Demetri Cossadianos   - 083 661 8466
Ontwerp:
Lyttelton